| Item |
Waar kry jy dit? |
Benaderde Koste |
| Drom om op te werk |
Free State Metal (Tanneryweg, Bloemfontein) |
R80 |
| 8" Glasskyf |
James Ross |
R350 |
| Glas "tool" |
Marlo GLass, Bastionstraat 57, Bloemfontein |
R60 |
| Instruksieboek |
James Ross |
R50 |
| Skuurmiddel (Carborundum) |
James Ross |
R50 |
| Poleermiddel/pik/hars |
James Ross |
R50 |
| Fokusser |
James Ross / Maak self / Kry self |
R350 |
| Alluminisering van spieël |
Thinus reël |
R50 |
| Oogstuk |
James Ross / Kry self |
R350 |
| Spieëlsel en silikon |
Maak self en koop silikon |
|
| Spider
& mirror rod |
Maak self |
|
| Sekondêre
spieël |
James Ross / Maak self / Kry self |
|
| Voetstuk |
Maak
self |
|
| Buis |
Maak self |
|
| Tube |
Koop buis by Eddles ES & Sons, Orange straat 14, Hilton / Ontwerp en maak self |
|